"’n Boodskap vir Jou Hart — Waar jy ook is"
Luister gerus na die aanlyn kerk boodskappe wat deur gees en waarheid geïnspireer word. Besoek ons op Sondae om 09:00.
Signed in as:
filler@godaddy.com
Luister gerus na die aanlyn kerk boodskappe wat deur gees en waarheid geïnspireer word. Besoek ons op Sondae om 09:00.
Kom ontmoet ons by die kerk en skakel in by `n geestelike familie wat in gees en waarheid aanbid. Sondae 09:00-10:00. Kontak of besoek gerus ons kerkkantoor soos hieronder:
165 Fatima Bhayat Street, Rustenburg, South Africa
Open today | 08:00 – 13:00 |

As familie staan ons in verhouding met mekaar. Ons fondament en identiteit word in Jesus Christus gevind. Ons kies om as lewende kerk Hom te aanbid in gees en waarheid.
• Moenie die Konferensie misloop nie!
• "As jy dors is na meer van God, is Gees in Aksie die fontein – mis dit, en jy mis 'n ontmoeting wat jou lewe kan verander.“
REGISTREER NOU! https://form.jotform.com/221083205730040
Het jy `n passie vir God en `n liefde vir mense? Ons is opgewonde oor Jesus en wat Hy op aarde doen en wil ook deel wees van waar Hy werk. As familie kom ons by die kerk bymekaar om Sy teenwoordigheid in gees en waarheid te ervaar. Vind uit wat gebeur en raak betrokke.
Of jy help deur donasies, vrywillig werk, bid of getuienis na ander, dankie. Ons as kerk en familie in Jesus Christus kan nie ons doelwitte bereik sonder ondersteuners soos jy nie.